{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Salwing en salwingsolies opleiding

 

Stel jy belang om

* Bybelse salwing en salwingsolie-werkswinkels aan te bied? Voel jy onseker oor hoe om te werk te gaan?

* Of het jy bloot behoefte aan INTENSIEWE OPLEIDING rakende die onderwerp.

Na 18 jaar se ondervinding hierin, het ek my kennis, praktiese ervaring en wonderlike verhale as pakket saamgestel.

Hiermee word jy  tree-vir-tree begelei en gemotiveer om jou eie werkswinkels aan te bied en onmiddelikke sukses te behaal.

Besigheidsriglyne word bespreek sodat jy ook ‘n inkomste hiermee kan verdien.

Verspreiderskap: Indien jy oorweeg om as Verspreider aan te sluit, word hierdie dag se bywoning as opleiding geag en geen verdere keuring hoef plaas te vind nie.

 
WAAR: 169 Lekkerbreek Ave, Wonderboom, Pretoria

WANNEER: VRYDAG 7 JUNIE

TYD: 09h00 - 14H00

* Koste beloop R700 (Sluit in: Olies van die Bybel Handleiding, Opleidingsgids, Salwingsolie, Opleidingsertifikaat, koffie/tee en middagete)


Registrasie voor/op DINSDAG 4 JUNIE
 
Vir enige verdere navrae, kontak Carla by:
info@myrrh.co.za of 0744590080