{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Salwing en salwingsolies opleiding


Hierdie opleiding sal jou instaat stel om kennis op te doen rondom die salwingsolies sodat jy dit ingelig en met groot effek in jou daaglikse lewe van toepassing kan maak.
 
Dit sal verder elkeen wat ‘n werkswinkel wil aanbied of dit bloot in bybelstudiegroep (of net met ‘n  vriendin) wil deel uitstekend toerus met die nodige kennis.
 
Ons kuier oor wat God besig is om in hierdie seisoen te doen en jy sal die geleentheid kry om al jou vrae te vra, bedien te word en ‘n profetiese olie te ontvang.
 
Sou jy wou aansluit as verspreider van ons produkte, is dit ‘n gulde geleentheid. Hierdie bywoning kwalifiseer jou reeds om sonder verdere keuring aan te sluit. Alle detail word die dag bespreek en verskaf.
 
WAAR: 169 Lekkerbreek Ave, Wonderboom, Pretoria

WANNEER: TBA

TYD: 09h00 - 15h30


* Koste beloop R600 (sluit in *Opleidingsgids en * Olies van die Bybel Handleiding) Tee/koffie/ligte ete.
 
Registrasie voor/op Donderdag
 
Vir enige verdere navrae, kontak Carla by:
info@myrrh.co.za of 0744590080
 
Groete
Eunicé  van der Merwe
 
VOLGENDE ESSENSIELIE OLIE OPLEIDINGSDATUMS
SATERDAG 24 November 2018 - CULLINAN