{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Behalwe vir die bekende CITRONELLA olie wat vir die wegjaag van insekte soos muskiete en vlieë help, het hierdie mengsel nog insekwerende olies wat bydra tot ‘n uiters aangename geur.

HOE OM TE GEBRUIK:
1. Uitstekend wanneer begruik in ‘n DIFFUSER deur 5-8 druppels in die water te plaas en te gebruik soos nodig!
2. Gebruik ‘n 50ml water spuit bottel en voeg 8 druppels CHASE AWAY blend daarin – spuit aan jou vel of in die vertrek soos nodig!