{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

VREUGDE OLIE SALWING vir 2019

Kom ons posisioneer onsself vir 2019. Ons gaan profeties die vreugde van die Here verklaar oor 2019 en dit VOORUIT VIER met OLIE, met Woord met profetiese woord!
 
TYD:
9:30 – 12:00
PLEK: 169 Lekkerbreek str.
KOSTE: Gratis MAAR bring ‘n bordjie met ‘n fees-vierende eetdingetjie!
REGISTREER: HIER (Noodsaaklik vir my voorbereiding)