{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

GOD se OLIES: ‘n DUBBELE SEËN

NATUURLIK (Terapeuties) & BO-NATUURLIK (Profeties)

‘n Dubbele werkswinkel

 

2 Maart 2019

JOU PLEK: 169 Lekkerbreek, Wonderboom

JOU TYD: 9:00 – 15:00

 

‘n OLIE Werskwinkel oor GOD se DUBBELE WERKING:

Profeties & Terapeuties …

Bo-natuurlik & Natuurlik …

Tóé & Nóú …

 

WAT KAN JY VERWAG?

Ons gaan die volgende bespreek:

Coriander olie simboliseer MANNA (profeties) EN bevorder siek kinders se eetlus (terapeuties) Dus: God se VOORSIENING natuurlik & bo-natuurlik; Toe & Nou…

Seder olie simboliseer STERKTE (profeties) EN verskaf suurstof aan die brein (terapeuties) God se VERSTERKING natuurlik & Bo-natuurlik; Toe & Nou …

HEILIGE SALFOLIE (Eksodus 30) Verklaar die Priesters as opsygesit vir God EN versterk hul immuunstelsel. God se BESKERMING natuurlik & Bo-natuurlik; Toe & Nou …

EN VELE MEER … kom belééf dit! Dis God se DUBBELE seën aan ons!

 

Plek is beperk.