{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
SATERDAG 2 MAART 2019 …
OLIES vir ALLES
(Terapeutiese werkswinkel oor essensiële olies)


Frank Burns, who started Healthier Thymes used to say, “How do the oils work? Very well, thank you!”
 
Berei jou en jou gesin voor vir die winter wat kom! Help jou kind met skoolverwante stress, beter slaap en beter sport resultate met die hulp van essensiele olies. Alles begin met jou BEGRIP van HOE die olies werk en vir jou ‘n verskil kan maak. Kom luister, beleef en leer! 

TYD: 9:30 – 12:00
PLEK: 169 Lekkerbreek str.
KOSTE: R100
(Tee/ koffie en versnappering word ingesluit)