{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

‘n Werkswinkel en inligting-gelaaide gesprek oor:

* Wat die wortels, die verband, die openbarings en beloftes rondom hormoon-balans en die Bybel is;

* Natuurlike behandeling vir menopause – (Inligting verskaf deur Dr. Josh Axe)

* 7 Sleutels om hormone te balanseer en menopause te ‘bestuur’ insluitende die gebruik van Bybelse salwingsolie. 

Is dit vir jou? Kom luister, beleef en neem deel aan ‘n inligting-gelaaide gesprek!

 
*Plek is beperk*


WANNEER: Saterdag 6 April 2019 (Registrasie oop tot 4 April)
TYD: 09h00 - 13h00
PLEK: 169 Lekkerbreek Ave, Wonderboom, Pretoria
FOOI: R150pp 
VERSPRREIDERS FOOI: R100pp