{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

DIE SALWING

werkswinkel aangebied deur

Eunice van der Merwe

 

1. Wat is die salwing? “Back to Biblical basics
2. Waarom word die salwing juis met olie verteenwoordig?
3. Jesus se unieke salwing en Sy unieke salwings-olie!
4. Wat is jou unieke salwing? Watter Bybelse geur verteenwoordig jou salwing?
 
PRAKTIESE SESSIE
* Kom ontdek jou unieke salwing.
* Meng jou unieke salwingsolie.

 
REGISTRASIE:

*Plek is beperk*

WANNEER: Saterdag 18 Mei 2019 (Registrasie oop tot 15 Mei)
TYD: 09h00 - 13h00
PLEK: 169 Lekkerbreek Ave, Wonderboom, Pretoria
FOOI:  R250pp (Sluit ligte vingerete en meng van jou unieke olie in)
Verspreiders: R200
Intekenaars: R220