{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Simson haar olie verdik hare en stimuleer haargroei sonder skadelike chemikalieë.

Hoe om te gebruik:

1. Masseer die kopvel met ‘n paar druppels olie om bloedvloei te stimuleer. Was soos normal.

2. Gebruik een maal per week as ‘n diep behandeling – deurweek die hare en laat aanbly vir ‘n uur. Was soos normaal.

3. Om haarvolume te bevorder, drup ‘n paar druppels op klam of droë hare en styleer soos normaalweg.

4. Vryf die olie in handpalms en stryk oor fyn en lewendige hare om dit in plek te hou.

SIMSON HAAR OLIE bevat:

Avokadopeer-, Kaster -, Argan - en Jojoba draer olies.

Laventel -, Bloekom -, Roosmaryn -, Sitroengras -, Teeboom -, Jeneverbes -,

Salie -, Seder -, Tiemie - en Geranium essensiële olies.

 

Vir gesonde kopvel, haarfollikels en haargroei.